Jason Rugby Blog

Gaan jy hierdie naweek by 7s Rugby betrokke wees?

Stuur vir ons jou storie en fotos vir publikasie. Voltooi die vorm onder. Stories, briewe en rubrieke word gepubliseer op Jason se rugby blog!

Word gepubliseer op Jason se Rugby blog deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur. Stuur jou Rugby foto's

Stuur jou storie,brief of rubriek aan ons deur die vorm hieronder te voltooi.

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op Jason se Blog gepubliseer word geskryf is deur onafhanklike persone. Die sienings van gebruikers wat op jason se blog gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Jason nie. Jason se moderator behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.

7's Spelers op Tafelberg

>>> Posted by Admin - 01/07/2013 - 0 Comments

Paul Treu 2014

Paul Treu (afrigter Blitzbokke) jaag ons teen Tafelberg uit. Suid Afrika 7's afrigter meen toe mos dit sal baie goed wees vir ons fiksheid en besluit toe teen Tafelberg uit is net die regte medisyne.

Jason tafelberg

Hier is Jason Kriel bo-op Tafelberg.

Gepos op Feb 28, 2013
Kategorie: Rugby Oefening |

Blitzbokke in Zimbabwe die naweek

[By Admin on December 01, 2012 with 01 Commnets]
Jason sevens 7
Jason Kriel SA Sevens
Nog 7s Wedstryde.

Gepos op Maart 3, 2013
Kategorie: Rugby Zimbabwe |