Klik op II om musiek te stop.

 

Jason Rugby Blog


Gaan jy hierdie naweek by Skole of Jnr Rugby betrokke wees?

Stuur vir ons jou storie en fotos vir publikasie. Voltooi die vorm onder. Stories, briewe en rubrieke word gepubliseer op Jason se rugby blog!


Word gepubliseer op Jason se Rugby blog deur jou storie, brief of rubriek aan ons te stuur. Stuur jou Rugby foto's

Stuur jou storie,brief of rubriek aan ons deur die vorm hieronder te voltooi.

Neem kennis: Alle artikels en briewe wat op Jason se Blog gepubliseer word geskryf is deur onafhanklike persone. Die sienings van gebruikers wat op jason se blog gepubliseer word verteenwoordig dus dié van die individue self, en is nie noodwendig die sienings van Jason nie. Jason se moderator behou ook die reg voor om enige kommentaar wat ontvang word te redigeer of af te keur.


Skryf jou storie,brief of rubriek op die vorm hieronder.





Wat Ander Besoekers Gesê Het

Kliek hieronder om die bydraes van ander besoekers aan hierdie bladsy te sien ...

Skete kan dié plan in die wiele ry  Not rated yet
Port Elizabeth – Patrick Lambie se skouer- en Frans Steyn se dyspierbesering is sekerlik die laaste ding waaroor die Springbok-afrigter, Peter de Villiers,...

Baldief Brüssow nou SA se Superman  Not rated yet
Die baldief se vermoë om die losbal uit onmoontlike plekke te steel het hom oornag feitlik legendariese status gegee.
Die woorde “Heinrich” en “Brussouw”...

Kliek hier om jou eie te plaas

Super Rugby Trinations Rugby IRB Rugby Sevens 2011 Absa Curri cup rugby  


Skole Rugby

Jason Cravenweek 2011

Jason Kriel drie teen Pumas Jason Kriel 1st drie



Jason Kriel drie teen Blou BulleJason Kriel 2de drie



Skole Ranglys 06/2011


01. Grey Bloem
02. Selborne
03. Paarl Boys
04. Affies
05. Monument
06. KES
07. Noord Kaap
08. Waterkloof
09. Kearsney
10. Bishops