|
![]() In die nuus
Tygerberg lei die pad op die puntelys met 86 punte, terwyl Porterville die doellyn 84 keer oorgesteek het en Paarl Boys 'High, 75. Niemand anders het die 60 merk verby gesteek nie Edwin Sass, buitesenter vir die Tygers, het 19 drieë opgestapel, gevolg deur Brandt (18), Jason Geduld (Tygers, 15), Jason Kriel (Dirkie Uys, 14) en Nicol Jansen (Tygers, 13).
Skole RugbyJason Cravenweek 2011
Jason Kriel 1st drie Jason Kriel 2de drieSkole Ranglys 06/201101. Grey Bloem 02. Selborne 03. Paarl Boys 04. Affies 05. Monument 06. KES 07. Noord Kaap 08. Waterkloof 09. Kearsney 10. Bishops |