2011 SA Skole Span Aangekondig


Coca Cola Craven week 2011

2011 SA Skole Span Aangekondig

Die 22 man Suid-Afrikaanse Skolespan is Saterdag aangekondig. Die Blou Bulle (6) en Vrystaat (5) het 11 spelers wat hul nationale kleure ontvang. Die Leeus (4), KZN (2), WP (2), SWD (1), Pumas (1) en Boland (1) wat die res van die span opmaak. Die span sal aan gevoer word deur die Lions se Nr 8 Ruan Steenkamp.

SA SKOLE SPAN

Agterspelers
Dries Swanepoel (Free State)
Jaco van der Walt (Lions)
Jan Serfontein (Free State)
Nhlanhla Hlongwane (Free State)
Percey Williams (SWD)
Ruwellyn Isbell (Free State)
Sean Robinson (Blue Bulls)
Siyabonga Tom (KZN)
Tim Swiel (WP)
Tyler Fisher (KZN)

Voorspelers
Andrew Beerwinkel (Boland)
Eugene le Maitre (Lions)
Irne Herbst (Blue Bulls)
Jacques du Plessis (Pumas)
Leneve Damens (Free State)
Marne Coetzee (Blue Bulls)
Morne du Plessis (Blue Bulls)
Philip du Preez (Lions)
Pierre Schoeman (Blue Bulls)
Ruan Steenkamp (captain, Lions)
Sikumbuzo Notshe (WP)
Thabo Mabuza (Blue Bulls).

Die SA Akademie span is ook aangekondig:

15 Lorenzo Baaitjies (EP), 14 Gideon Meiring (Lions), 13 Edwin Sass (WP), 12 John Kotze (WP), 11 Suprise Mayekiso (Lions), 10 Dalton Kannemeyer (WP), 9 Cyprial Mkhabela (KZN), 8 Niklaas Rossouw (Boland), 7 Malcolm Marx (Lions), 6 Willie Newman (Lions), 5 Armand du Preez (EP), 4 Stefan Vermeulen (Lions), 3 Bart le Roux (EP), 2 Chadley Wenn (Boland), Matthew Jones (KZN).
Replacements: 16 Hewson Petersen (WP), 17 Siwa Mandlakhe (EP), 18 Luan de Bruin (Blue Bulls), 19 Tienie Burger (Free State), 20 Balunga Mbangi (EP), 21 Damian Engledoe (Boland), 22 Linden Rhode (SWD).





Super Rugby Trinations Rugby IRB Rugby Sevens 2011 Absa Curri cup rugby  


Skole Rugby

Jason Cravenweek 2011

Jason Kriel drie teen Pumas Jason Kriel 1st drie



Jason Kriel drie teen Blou BulleJason Kriel 2de drie



Skole Ranglys 06/2011


01. Grey Bloem
02. Selborne
03. Paarl Boys
04. Affies
05. Monument
06. KES
07. Noord Kaap
08. Waterkloof
09. Kearsney
10. Bishops