SA Rugby South Africa Jason Kriel


Jason Kriel 2011Jason Kriel 2011

Jason Kriel - Boland Cravenweekspan wat 11 - 16 Julie 2011 te Kimberley aan Cravenweek gaan deelneem.

1 Augustus 2011 Jason Kriel is opgeneem in die groep spelers waaruit die Wes-Kaap 0.18 sewespan saamgestel word wat Oktober 2011 aan die SA Spele te Polokwane sal deelneem.


Dirkie Uys Uitslae

Jason Kriel 2011Jason Kriel 2011

Saterdag 13 Augustus 2011
Dirkie Uys 34 – 17 Vredendal
Jason Kriel het 2 drieë gedruk.

Laaste wedstryd van die jaar

Saterdag 20 Augustus 2011 Interskole
Dirkie UYS 41 – 12 – Jan van Riebeeck
Jason Kriel het 2 drieë gedruk.
Daar was so ± 2000 mense, en Dirkie Uys wen ook die Interskole 2011!
Jason Kriel het altesaam 30 drie vir sy skool die jaar gedruk, wat 'n totaal van 150 punte is!

Craven Week Uitslae

Jason Kriel 2011Jason Kriel 2011

Maandag 11 Julie 2011
Blue Bulls 50 – 15 Boland
Jason Kriel het 1 drie gedruk. Woensdag 13 Julie 2011
Pumas 51 – 26 Boland
Jason Kriel het 2 drieë gedruk. Saterdag 16 Julie 2011 EP 34 – 34 Boland
Jason Kriel het 2 drieë gedruk.



Super Rugby Trinations Rugby IRB Rugby Sevens 2011 Absa Curri cup rugby  


Skole Rugby

Jason Cravenweek 2011

Jason Kriel drie teen Pumas KIMBERLY, SOUTH AFRICA - JULY 13, Jason Kriel (Dirkie Uys) from Boland during day 3 of the Coca-Cola Under 18 Craven Week in the game between Boland and Pumas at GWK Park on July 13, 2011 in Kimberley, South Africa.



Jason Kriel drie teen Blou BulleKIMBERLY, SOUTH AFRICA - JULY 11, Jason Kriel (Dirkie Uys) from Boland during day 1 of the Coca-Cola Under 18 Craven Week in the game between Boland and Bulls at GWK Park on July 11, 2011 in Kimberley, South Africa.



Skole Ranglys 06/2011


01. Grey Bloem
02. Selborne
03. Paarl Boys
04. Affies
05. Monument
06. KES
07. Noord Kaap
08. Waterkloof
09. Kearsney
10. Bishops